
Gr11 Biologie - Eenheid 5: Ekskresie
Homeostatiese Beheer
R100.00
Ontdek hoe jou liggaam balans behou met Eenheid 5: Ekskresie – ’n volledige PowerPoint oor hoe afvalstowwe verwyder word en hoe belangrike hormone jou water- en soutbalans reguleer. Hierdie eenheid gee jou ’n helder blik op die uitskeidingstelsel en sy rol in homeostase asook die rol van pH in die bloed.
